COVID-19
Covid-19 Protokol
Protokol
Saam met Covid-19 en al die wetgewing daar rondom, moet ons by die kleuterskool ook verskeie aanpassings maak. Ons gaan ons beste doen om elke kind, personeellid en ouer se gesondheid 1ste te stel. Hiervoor het ons asseblief 100% samewerking van elke ouer af nodig. Dit is ook belangrik om nie kinders bang te praat of verder te traumatiseer nie, maar op positiewe manier goed voor te berei vir die verandering.
Klik hier om die volledige dokument af te laai.
Gesondheidsverklaring vir kinders
Klik hier om die dokument af te laai.
Gesondheidsverklaring vir ouers
Klik hier om die dokument af te laai.
