Fooie
Skoolgeld is betaalbaar oor 11 maande wanneer kleuters 5 dae per week die skool bywoon.
- Voldag = R4050
- Halfdag = R3700
Skoolfonds wanneer kleuter slegs 3 dae per week skooltoe kom, betaalbaar oor 12 maande.
- Voldag = R2500
- Halfdag = R2300
Skoolfonds wanneer kleuter slegs 2 dae per week skooltoe kom, betaalbaar oor 12 maande.
- Voldag = R1900
- Halfdag = R1700
R600 Eenmalige registrasiefooi saam met inskrywing vir Carpe Diem Kleuterskool.
R200 Jaarlikse fooi vir sonroom.
R200 Jaarlikse fooi vir ekstra higiëne
R200 Stel van 2 matrasslopies indien kleuter nog slaap in die middae middae(slopies kan ook oordra van vorige jaar of jy kan eie slopies maak en stuur)
Bankbesonderhede:
Carpe Diem Kleuterskool
FNB Village At Horison
62341630623
Takkode: 250409
Gebruik asb. kind se naam en van as verwysing met die maandelikse betalings.
State vir skoolgeld word slegs gestuur wanneer daar ‘n spesiale reëling getref word, of wanneer skoolgelde agterstallig is en nie standaard elke maand nie.
Hanli van der Spoel is die skool se boekhouer, en daarom sal dit ook sy wees wat jul kontak of jul navrae beantwoord. (thvdspoel@telkomsa.net)
